Ten volle toegeruste vakansie woonstel in Jeffreysbay te koop

R 570,000
Property type:
Houses
Ad type:
For Sale
Price:
R 570,000
Bedrooms:
2
Bathrooms:
1
Floor area:
92 m²
Local area:
Cnr Seetuin & Holly streets
Privaat verkoop - geen agente kommissie

Binne loop afstand van kerke, slaghuis, haarkappers, kafee

2 Km van die gewilde Kabeljous strande en lagune

Grond vloer met eie tuintjie

Motor afdak agter sekuriteitshek

Met DSTV

Met of sonder meubels en toerusting

Shop Safely
- Always meet seller in person.
- Check the item before you buy.
- Pay only after collecting the item. Learn more
© 2017 Africada.com - The Online Marketplace of South Africa